Eiland aan die Weskus.

Foto verwerk.

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on Wednesday

Dankie Riaan!

Comment by Riaan on Sunday

hehehe Dine neem die woorde (gedagte) so uit my mons. ekt ook oor die fokus gewonder tot ek op volgrootte gekyk het, dan's dit regtig pragtig, amper mistiek

Comment by Rassie van Graan on January 13, 2018 at 7:56am

Dankie Dine, Johan en Neville.  Dit is blykbaar voëlmis (guano) wat so wit lê.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:17am

Mooi - mens kan amper verbeel dat dit in die poolstreke is!

Comment by Johan Ayres on January 12, 2018 at 9:11pm

Nog een van jou kunstige verwerkings, Rassie.

Comment by Neville Hein on January 12, 2018 at 8:28pm

Baie mooi Rassie.

Comment by Rassie van Graan on January 12, 2018 at 5:57pm

Baie dankie vir die kommentaar!  Op volgrootte is die fokus skerper - dankie Anita!

Comment by Rita Koen on January 12, 2018 at 3:41pm

Sjoe Rassie.  Dit is vreeslik mooi.  Ek is baie gek oor die blou.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:37pm

Mooi kontraste van blou, mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 2:43pm

Dis pragtig! 'n Goeie komposisie met mooi kleure. Ek wonder net oor die fokus - of dit 100% is?

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html