Plettenbergbaai; 25/10/2019 om 17:28
Nikon Coolpix P900; 1/400 sek; Fokale lengte 152.0mm (35mm ekwivalent 850mm)
ISO:400
Ons gaan vir 'n tydjie wegbreek om onder andere, (DV) Coenie se verjaardag te vier asook, op dieselfde dag, ons 50ste huweliksherdenking op 28/02/2020.
Sal julle mis, maar vertrou dat ons weer op 15 Maart terug sal wees.
Baie dankie vir julle kommentaar op my vorige wit en swart foto

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on February 20, 2020 at 7:03am

GENIET EN BRING MOOI FOTOS 

Comment by Dine Potgieter on February 19, 2020 at 11:05pm

Pragtig! Ek glo dit gaan 'n fantastiese reis wees (ek is net so 'n rapsie jaloers...) En ook 'n wonderlike herdenking en verjaardagviering - ek sal hier ook 'n glasie klink!

Comment by Christa Snyman on February 19, 2020 at 9:18pm

Pragtige foto, Tina. 

Geniet die wegbreek en baie geluk met jul huweliksherdenking  ... voorwaar 'n mylpaal om te vier!

Comment by Rika Schoeman on February 19, 2020 at 2:56pm

Jy sluit vir eers af met 'n pragtige foto Tina. Geniet die wegbreek en baie geluk met jul 50ste huweliksherdenking. Voorwaar 'n mylpaal om voor dankbaar te wees.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 19, 2020 at 2:10pm

Die voël skree solank veels geluk. Mooi skerp foto.  Geniet die vakansie.

Comment by Mark on February 19, 2020 at 11:41am

Mooi foto, goed gedoen met jou P900

Geluk met jul huweliks herdenking, geniet die trip.

Comment by Josef Steyn on February 19, 2020 at 8:06am

En jy groet met mening!! julle moet jul reis geniet en ons glo julle sal veilig terugkeer. Ons sal aan julle dink die 28ste en wens julle nog baie gelukkige jare saam toe.

Comment by Hennie Cronjé on February 19, 2020 at 8:01am

Dis pragtig! Mooi skerp met goeie eenvoud en pragtige beligting en kleure. Geniet die wegbreek en baie geluk met die geleenthede wat julle gaan vier. Ons sal spesiaal op 28/2 aan julle dink!

Comment by Tina le Grange on February 18, 2020 at 10:40pm

Baie dankie Pine;  ek leer so baie  by jou!

Comment by Pine on February 18, 2020 at 10:39pm

Puik foto Tina en geniet die wegbreek!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html