Ek het die blom en knoppies op verskillende plasings afgeneem.

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 15, 2018 at 8:20am

Dankie Jan en Rika.

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2018 at 11:23am

Sterk kontras tussen die agtergrond en die blomknoppe is baie mooi Gerrie.

Comment by jan jordaan on March 14, 2018 at 10:42am

WOW WD 

Comment by Gerrie Lambrechts on March 13, 2018 at 7:42pm

Dankie Josef.

Comment by Josef Steyn on March 13, 2018 at 6:21pm

Pragtig Gerrie. Die foto maak indruk. Ek verstaan egter nie die "verskillende plasings" nie. Op verkillende plekke gefokus en toe saamgevoeg? Help tog hierdie dom oom uit.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 13, 2018 at 1:26pm

Dankie Willie, Hennie, Adriaan en Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on March 13, 2018 at 11:42am

Ek hou baie van die een Gerrie, goed gedoen

Comment by Adriaan Loots on March 13, 2018 at 10:52am

Stem saam, die lig op die blom is baie mooi. Goed uitgevoer Gerrie

Comment by Hennie Cronjé on March 13, 2018 at 9:36am

Pragtig, met uitstekende lig op die toneel! Dit gee baie goeie kontraste met net die regte beligting. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on March 13, 2018 at 7:41am

Goeie beligting maak hierdie een die mooiste Gerrie. Dit is pragtig uitgevoer!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html