Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Dankie Magda, Josef, Willie en Rika.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Hierdie foto is vir my selfs mooier as gister s'n Gerrie. Pragtig.

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Gerrie ek stem saam met Sandra oor die ruimte wat jy gegee het. Goed gedoen.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Mooi Gerrie. 

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Die een wil mooier wees as die ander Gerrie.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Dankie Gabriel.

Comment by gabriel parsons on Thursday

Baie mooi Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Dankie Tersia, Sandra en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Ja, mens kan net aan en aangaan, want dis so ‘n besondere en indrukwekkende rots. Dis ‘n pragtige foto wat goed uitgevoer is. Mooi!

Comment by Sandra Grobler on Thursday

darem maar 'n mooi plek daardie Gerrie - ek hou daarvan dat jy bietjie meer van sy omgewing wys ..

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html