Ek is baie seker of my komposisie hier werk nie. Dalk minder water?

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2019 at 8:25am

Dankie Tersia, Gabriel, Hennie, Josef en Christa.

Comment by Christa Snyman on November 8, 2019 at 9:18pm

Ditto op Hennie se raad, Gerrie. Die wolke lyk besonder mooi.

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 7:47pm

Opponerende raad gekry. Jy sal maar self moet besluit.

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 6:47pm

Die horison is in die middel. Nou is die vraag wat jy jouself moet afvra: Waar is die detail wat ek wil wys - bo of onder die horison, of albei kante? Dit lyk nie asof hier iets in die voorgrond is wat belangrik is nie en daarom sou dit beter gewees het om die horison te laat sak en die wolke sterker uit te bring.

Comment by gabriel parsons on November 8, 2019 at 6:20pm

Pragtig gerrie probeer die horison op n derde plaas ek sal bo afsny om dit de bewerkstellig.

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2019 at 2:30pm

Interessant die verskillende kleure en die donker water op die horison.  Gerrie, lyk my die horison moet so fraksie kloksgewys gedraai word.  

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html