dis byna elke aand se ding om so in die spieels te sit en kyk. Die ander kat (dood) het die spieelbeeld probeer krap terwyl die ander kat agter die spieel gaan kyk het

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 12, 2018 at 10:05am

Ek sal graag wil weet wat verstaan hy van wat hy sien

Comment by Elaine de Bruin on October 12, 2018 at 9:43am

Dis so oulik!

Comment by Doretha Kock on October 12, 2018 at 9:18am

Sal wat wil gee om te weet, wat gedink word. Oulik.

Comment by Tersia Weitsz on October 12, 2018 at 9:13am

Kostelik en mooi gedoen Donald

Comment by Dawid Roos on October 12, 2018 at 8:34am

Oubaas se katte..ou raak mal oor jou diere..mooi 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html