dis byna elke aand se ding om so in die spieels te sit en kyk. Die ander kat (dood) het die spieelbeeld probeer krap terwyl die ander kat agter die spieel gaan kyk het

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on Friday

Mooi! Ek het jare gelede ook so 'n spieelbakleier gehad. Sommer dramaties tydens die bakleiery bollemakiesie geslaan,as hy agterkom daar is toeskouers.

Comment by Christa Snyman on Friday

Ai dis te oulik, baie mooi foto, Donald.

Comment by Josef Steyn on Friday

Baie goed saamgestel en gefotografeer Donald. Mooi.

Comment by Tina le Grange on Friday

Donald ek het nie katte nie, maar hulle is tog só mooi; kyk net hoeveel plesier kry jy met die spieëlbeeld te probeer krap en die ander een wat agter die spieël gaan kyk het - slim nê!

Mooi skerp en die helder ogies kyk mooi in die lens.

Comment by Elna Geringer on Friday

Dierbaarheid tog......

Comment by Donald Daniel Jacobs on Friday

Dankie almal vir die besoek en mooi kommentare by die foto

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Pragtig! Dis baie oulik en kostelik! Die foto is goed uitgevoer met skerp fokus en mooi kleure. Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Mooi gesien en geneem.

Comment by Willie Schoombee on Friday

Donald hierdie is baie goed gedoen!

Comment by Rika Schoeman on Friday

Soveel beelde van katte sal mens se kop laat draai. Baie oulik Donald.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html