Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 14, 2019 at 9:47pm

Puik Pieter met skerp fokus en agtergrond wat eenvoud gee.

Comment by Johan Ayres on August 14, 2019 at 9:34pm

Skerp met baie slim DOF vir mooi agtergrond.

Comment by Magda vd Merwe on August 14, 2019 at 5:58pm

Kostelike gesiggie Pieter.

Comment by Doretha Kock on August 14, 2019 at 2:45pm

Puik Pieter.

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:31pm

Baie goed gedoen Pieter!

Comment by Mark on August 14, 2019 at 12:00pm

Baie mooi, die skerp fokus beindruk

Comment by Christa Snyman on August 14, 2019 at 11:38am

Pragtige foto, Pieter! Stem saam met Gerrie oor die portret formaat.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 8:39am

Pragtige skerp foto, met mooi detail op die pels.  Ek sou die lyf regs afsny vir portret formaat.

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 8:18am
Baie mooi gedoen Pieter en kostelik
Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 6:45am

Dis pragtig! Daardie twee ogies is darem ver uitmekaar. Baie goed gefotografeer met skerp fokus en mooi kleure. Goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html