Verwerking : NIK Collection Silver Efex Pro nr. 036 Antique Plate II.
Onder is die foto in kleur
Baie dankie vir julle kommentaar by gister se sebras.
N.a.v. Josef se nota hieronder; NIK Collection skep self die vignette.

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 7:11am

Hou baie van jou verwerking Tina, dit gee atmosfeer en karakter aan die foto. WD!

Comment by Rassie van Graan on May 16, 2019 at 7:09am

Uitstekend gedoen Tina!  Die sagter kante pas goed!

Comment by Pine on May 15, 2019 at 7:27pm

Tina jou S/W verwerking is Mooi en goed gedoen. Die kleur foto is egter my keuse en het Pragtige kleure en detail. WD!!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 15, 2019 at 6:25pm

Ai!! die onderste een is darem nou weer my gunsteling, mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 4:36pm

Die boonste foto is veel beter en pragtig! Die verwerking is uitstekend, maar ek wonder of jy die wit nie witter moet maak nie? Dit hoef dalk nie spierwit te wees nie, maar soos dit nou is, is dit asof die kontras nie voorop staan nie. Dis wat hierdie foto besondere trefkrag sal gee - kontras.

Comment by Tersia Weitsz on May 15, 2019 at 4:24pm

Pragtige foto en verwerking Tina.

Comment by Rika Schoeman on May 15, 2019 at 3:16pm

Ek hou van die sagtheid wat jy verkry het met die verwerking Tina, dit laat die vulletjie baie weerloos voorkom en mens sidder om te dink dat 'n leeu hom dalk mag beetkry.

Comment by Elna Geringer on May 15, 2019 at 12:48pm

Oulik Tina en NIK het baie gehelp om die outjie rustig te laat lyk

Comment by Mark on May 15, 2019 at 11:47am

Goed gedoen

Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 11:35am

Jou foto is pragtig Tina en die vignette werk vir die swart-en-wit. Wat ek interessant vind is dat die agtergrond by die kleurfoto meer aanvaarbaar is as wat dit lyk of die swart-en-wit weergawe is.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html