Hennie se wenk gister: "Die boonste foto is veel beter en pragtig! Die verwerking is uitstekend, maar ek wonder of jy die wit nie witter moet maak nie? Dit hoef dalk nie spierwit te wees nie, maar soos dit nou is, is dit asof die kontras nie voorop staan nie. Dis wat hierdie foto besondere trefkrag sal gee - kontras."

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 17, 2019 at 2:23pm

Puik Tina, ek lief die een

Comment by Rika Schoeman on May 17, 2019 at 12:40pm

Baie goeie huiswerk gdoen Tina!

Comment by Josef Steyn on May 17, 2019 at 11:29am

Nou nog mooier Tina.

Comment by Magda vd Merwe on May 16, 2019 at 9:47pm

Tina dis n pragtige foto

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2019 at 5:55pm

Tina, die huiswerk het dit nog mooier gemaak

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 5:25pm

Tog te mooi.

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2019 at 3:56pm

Veel beter! Ek het nie kon dink dit sou so 'n groot verskil maak nie. Dis nou 'n pragtige foto en baie dankie vir jou moeite en die weer wys.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html