Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on October 23, 2019 at 7:41am

BAIE MOOI WD 

Comment by Carl Joubert on October 22, 2019 at 10:23pm

Baie dankie vir die loer Johan, Koos en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on October 22, 2019 at 6:09am

Pragtig! Baie goed gefotografeer - skerp, goeie beligting en mooi kleure. Die agtergrond se bietjie blur help dat die voël mooi uitstaan. Ek ken nie hierdie voël nie, maar dit lyk na ‘n soort uil. 

Comment by Koos de Wet on October 21, 2019 at 9:17pm

Mooi en uitstekend gedoen Carl.

Comment by Johan Ayres on October 21, 2019 at 8:45pm

Jy het al baie besondere foto's geplaas, maar hierdie een is spesiaal.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html