Ook nog by die Gariepdam.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on August 22, 2018 at 8:51am

Dankie Rika, Tersia, Elna, Gabriel, Willie, Johan, Pieter, Josef, Elsa, Tina en Christa.

Comment by Christa Snyman on August 21, 2018 at 8:59pm

Baie mooi, ek hou van die herhaling van die berge, ditto op bietjie meer kontras. 

Comment by Tina le Grange on August 21, 2018 at 6:15pm

Gerrie die komposisie is vir my baie mooi met die water as voorgrond

Selfs die klein boompie regs, gee vir my balans.

Goed raakgesien en die diepte tot daar ver is pragtig.

Comment by Elsa crous on August 21, 2018 at 5:21pm

Die foto het diepte maar jy se mos altyd vir my meer kontras Dit bly egter nog mooiGerrie

Comment by Josef Steyn on August 21, 2018 at 4:09pm

Goed gedoen Gerrie.

Comment by Pieter Steyn on August 21, 2018 at 3:35pm

mooi een Gerrie

Comment by Johan de Beer on August 21, 2018 at 3:10pm

Mooi foto , ek stem saam met ander raad

Comment by Willie Schoombee on August 21, 2018 at 3:08pm

Gerrie ek het in daardie omgewing grootgeword en sover ek kan onthou kan dit moontlik deel van die Boesmansberge vorm. Ek stem saam dat jy hier meer kontras benodig.

Comment by gabriel parsons on August 21, 2018 at 2:52pm

Prag landskap foto Gerrie

Comment by Elna Geringer on August 21, 2018 at 2:30pm

Ek stem saam met Rika, dis nogal die idee wat ek ook gekry het.

oom Google weet ook nie die name nie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html