Laterig in die middag op pad na golden gate.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on May 22, 2019 at 10:45am

Pragtige foto, Josef. Sielskos.

Comment by Rika Schoeman on May 22, 2019 at 8:32am

Wonderlike kleure en 'n lieflike landskap. Baie mooi.

Comment by Pieter Steyn on May 22, 2019 at 5:49am

Mooi een Josef

Comment by Riaan on May 21, 2019 at 9:25pm

wow Josef, die sterk kleure gee sommer lewe aan die pragtige toneel en laat die bulletjie somer verdwyn voor die prag daarvan

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 21, 2019 at 8:04pm

wow! pragtig

Comment by Adriaan Loots on May 21, 2019 at 6:56pm

Mooi, die bees kry jou aandag en dan gaan jou oog na die pragtige berge, een van my gunsteling plekke. 

Comment by Magda vd Merwe on May 21, 2019 at 6:53pm

Josef dis n pragtige landskap, shame hy is baie eensaam.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 21, 2019 at 6:38pm

Hy lei my na Groen weivelde.  Pragtige foto Josef.

Comment by Pine on May 21, 2019 at 6:28pm

PRAGTIG Josef!!!  Die komposisie, lig, lug, kleure, fokus en velddiepte is uitstekend. Die landskap is so mooi ek het die goed geplaasde bees wat alleen wei skaars raakgesien. Die berg en wolke is baie meer dominant as die bees in my opinie.

Comment by Hennie Cronjé on May 21, 2019 at 5:27pm

Die lig en kleure is wonderlik - 'n pragtige toneel en foto! Die beligting is baie mooi van bo tot onder. Baie goed uitgevoer.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html