Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by André Pretorius on January 18, 2018 at 1:14pm

Uitstekende fokus en aanbieding Sandra!

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 18, 2018 at 8:32am

pragtig

Comment by Elna Geringer on January 18, 2018 at 4:39am

Nee wat Sandra.......jy mag maar. Ek het nou ook weer iets by Elsa geleer

Comment by Elsa crous on January 17, 2018 at 5:25pm

Baie mooi S/W foto Sandra het jy geweet 'n olifant se voor pote is groter as die agter voete omdat sy ingewande voor swaarder as sy agterlyf is?

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2018 at 2:49pm

Pragtig! Dis die soort foto wat iets aan die verbeelding oorlaat en dis altyd 'n goeie ding. Die komposisie is uitstekend. Ook die verwerking is baie goed. Mooi!

Comment by Josef Steyn on January 17, 2018 at 2:27pm

Die inzoom is baie effektief en ook die keuse van s&w.

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2018 at 1:16pm

Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on January 17, 2018 at 1:01pm

Mooi foto, goed verwerk.  Die wit kan dalk skerper wees.

Comment by Tersia Weitsz on January 17, 2018 at 12:05pm

Baie mooi gedoen, hou van die W&S

Comment by Linda Erasmus on January 17, 2018 at 12:04pm

baie goed gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html