*Mara*


email : Mmtheunissen@gmail.com



*Cell : 082 387 4620*

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 14, 2018 at 6:14pm

Mara baie dankie vir die storie agter jou besondere foto wat jy goed verwerk het.

Die horisontale en vertikale lyne is treffend asook die ogiesdraad wat 'n diamant-vorm het.

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2018 at 4:31pm

Mara dit is ñ goeie storie en die verwerking van jou foto pragtig. Ook goeie kontraste in die hout. WD!

Comment by Mara on September 14, 2018 at 12:44pm

Dankie my mater ek waardeer!

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 12:43pm

WG Mara.. kan baie met dit doen..

Comment by Mara on September 14, 2018 at 10:49am

Dankie Josef, ek sal so maak ! Jammer !

Comment by Josef Steyn on September 14, 2018 at 9:42am

Goed raakgesien en mooi afgeneem Mara. Ek sou graag aanbeveel dat jy die inligting wat jy in die kommentaarboksie het sommer wanneer jy die foto plaas onder aan die foto plaas.Vir my maak dit 'n foto sommer baie lekkerder as ek sy geskiedenis ken. Probeer agter altyd om dit redelik kort te hou.

Comment by Mara on September 14, 2018 at 8:30am

Baie dankie julle, ja Hennie ek en Lizelle werk vir n groot maatskappy wat Diesel Motors bou.  Ek het direk elke dag kontak met die pallette en motors, die verhaal is vir my so kosbaar want van die motors kom ver oor die water van ons Hoofkantoor in Duitsland af, ander bou ons hier in die afdeling waar ek werk en gebruik ons dan weer hier pallette om die motors op te monteer. So hierdie pallet kom van Duitsland af, en n massiewe motor was op dit gemonteer voor die hier in Suid-Afrika aan wal gegaan het. En wat is die pallet se laaste fase?...... olie kolle en op die ashoop waar die vir herwinning deur iemand opgetel sal word om moontlik n meubelstuk mee te maaik.  Hoe kosbaas is elke klein dingetjie in die lewe nie!

Comment by Lizelle on September 14, 2018 at 8:26am

Baie mooi vriendin ek hou van hoe die detail op die pallet uikom. Knap gedaan.  Dit baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on September 14, 2018 at 8:17am

Beslis ‘n foto met ‘n storie. Ek sal graag meer hiervan wil weet. Dis egter baie mooi en goed gefotografeer en verwerk. Mooi!

Comment by gabriel parsons on September 14, 2018 at 8:08am

Baie mooi foto Mara

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html