Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto. Elna en Vida, baie dankie julle is self baie kreatief en inspireer my.

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 20, 2019 at 8:39am

Mooi Doretha, goed geplaas.

Comment by Willie Schoombee on March 20, 2019 at 5:56am

Doretha, pragtige  eenvoud in jou foto. WD!

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 19, 2019 at 8:53pm

mooi eenvoud 

Comment by Josef Steyn on March 19, 2019 at 7:38pm

Uitstekend Doretha.

Comment by Tersia Weitsz on March 19, 2019 at 6:50pm

Ditto Doretha

Comment by Hennie Cronjé on March 19, 2019 at 6:38pm

Pragtig! Die diagonale plasing gee die foto 'n meer gemaklike en informele gevoel. Die fokus is mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Die agtergrond is uitstekend geblur. Dan is daar ook uitstekende eenvoud, wat tref. Baie mooi - uitstekend gedoen!

Comment by Pine on March 19, 2019 at 6:29pm

Baie mooi Doretha, komposisie en agtergrond is uitstekend

Comment by gabriel parsons on March 19, 2019 at 4:06pm

Pragtig Doretha

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html