Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Thursday

Hy geniet dit al is hy so ernstig. Mooi aksiefoto Pieter.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Die water wat so spat is mooi vasgevang. Baie goeie aksie-foto Pieter.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Pragtig Pieter.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Hier word gekonsentreer soos min. WD Pieter

Comment by Doretha Kock on Thursday

Pragtige aksie en emosie, Pieter.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Super skerp en pragtig gedoen Pieter

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Pieter darem maar heerlik so in die see en hier word kwaai gekonsentreer. Goed uitgevoer.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Ja, baie ernstig! Pragtig aksie en skerp fokus, met mooi kleure. Baie goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html