Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on September 4, 2019 at 4:32pm

Ek stem saam oor die krop, dis wel 'n uitstekende foto met goeie fokus en agtergrond Henriette!

Comment by Tina le Grange on September 4, 2019 at 2:50pm

Henriëtte, Hennie en Elna het goeie wenke gegee

Mooi skerp, blink ogie, pit in die bek is 'n bonus.

Doe so voort!!  :-)

Comment by Elna Geringer on September 4, 2019 at 1:08pm

Ek dink die struktuur voor die Wewer is die kosbak. Deur Hennie se raad te volg, gaan die kyker nog steeds kan sien dat hier "kos op die tafel" is. Jy kon ook die foto so geneem het dat daar meer van die kosbak te sien is sodat die kyker nie hoef te wonder wat dit is nie. Nietemin hou ek van jou foto Henriette en die fokus, detail en agtergrond is puik hanteer

Comment by Rika Schoeman on September 4, 2019 at 12:48pm

Baie mooi agtergrond waarteen die voël goed uitstaan Henriette.

Comment by Tersia Weitsz on September 4, 2019 at 11:11am

Baie goed gedoen Henriette

Comment by Doretha Kock on September 4, 2019 at 11:09am

Henriette, goeie oomblik geneem teen 'n pragtige agtergrond.

Comment by Hennie Cronjé on September 4, 2019 at 8:21am

Pragtig! Die foto is goed uitgevoer met skerp fokus en mooi kleure, asook 'n uitstekende agtergrond. Jy kan egter bietjie regs en onder afsny om die struktuur regs weg te kry. Dis egter belangrik om meer spasie voor die voël te behou as agter hom, sodat hy "in" die foto in kyk.

Comment by Willie Schoombee on September 4, 2019 at 5:48am

Henriette goeie tydsberekening met die pitjie in die bek. Goed gedoen met selfs ñ mooi bokeh agtergrond!

Comment by Pieter Steyn on September 4, 2019 at 5:43am

mooi een vertoon skerper op volgroote

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html