Ons het van Ruacana teen die Kunune rivier gery na Epupa

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on June 16, 2018 at 9:45pm

Baie mooi! Ek het in Namibie grootgeword. Ongelukkig was groot dele van die noorde van Namibie  destyds weens die bosoorlog om ooglopende redes nie baie toeganklik vir meeste burgerlikes nie 

Comment by Herman Swanepoel on June 16, 2018 at 6:08pm

Mooi raakgesien Joanette

Comment by Joanette Le Cornu on June 16, 2018 at 4:42pm

Baie dankie vir almal se kommentaar!

Comment by Tersia Weitsz on June 16, 2018 at 4:23pm

n Foto met mooi diepte en kleure, wd

Comment by Gerrie Lambrechts on June 16, 2018 at 4:16pm

Baie mooi foto, jy het ’n oog vir mooi foto's neem.

Comment by Marenschia Goosen on June 16, 2018 at 4:09pm

Pragtig

Comment by Rika Schoeman on June 16, 2018 at 3:02pm

Die pad as inleidende lyn laat ons lekker saamreis deur die landskap. Baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on June 16, 2018 at 1:42pm

'n Pragtige wêreld! Ook 'n baie mooi foto daarvan. Dis altyd lekeer om foto's van plekke ver weg te sien. Soos Arabië hier langsaan en dikwels ook foto's uit China deesdae. Dis wonderlik!

Comment by Willie Schoombee on June 16, 2018 at 12:00pm

Pragtige landskap Joanette wat nou weer die teenoorgestelde van Zenobia se foto is. So ñ groenigheidjie maak darem ñ groot verskil. Mooi komposisie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html