Dankie vir die terugvoer op my grondpad fotos, ek hou dit in gedagte vir toekomstige pad fotos.
Johan bly jy het dit geniet.
Hierdie een is dan my laaste Tema grondpad foto.
Oppad Halali kamp se rigting, Maart 2016, was toe mooi groen in Etosha daardie jaar. Dalk kan blou lig bietjie afgesny word, sê maar...

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2019 at 9:11am

Mooi foto Mark.

Comment by Rassie van Graan on October 10, 2019 at 7:43am

Mooi - sien ook die sinkplaat in die pad!

Comment by Anita du Toit on October 9, 2019 at 7:14pm

Dit is STUNNING en ek LOVIT!!!

Comment by Vida van Schalkwyk on October 9, 2019 at 6:24pm

love it nes dit is, mark!!

Comment by Tersia Weitsz on October 9, 2019 at 3:41pm

Nee moet niks sny, die kleure is stunning!

Comment by Pine on October 9, 2019 at 2:53pm

Baie Mooi foto met die pad baie prominent Mark! Mooi fokus kleure en diepte. Mens kan die pad 2 weke vooruit sien voor dit wegraak. ( My pad foto van vandag is omtrent alles die teenoorgestelde van jou toneel )

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 1:52pm

Hierdie is 'n sterk foto wat indruk maak. Die rede is die sterk lyn wat die pad maak met goeie kontras teenoor die omgewing. Weens die mooi wolkies, is die horison op die regte plek. Die foto het ook baie goeie diepte. Baie mooi - 'n uitstekende foto!

Comment by Elna Geringer on October 9, 2019 at 12:48pm

Mark, jy vra of die blou gesny moet word en ek wil nogal sp dink. Sny tot net bokant die 1ste wolke wat oor die horisonlyn lê. Die fokus op die pad verskerp dadelik en die horison is dan vir m ook op 'n beter lyn. Dit is 'n lieflike tema foto wat jy baie goed gedoen het

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html