Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 24, 2019 at 7:10pm

Goeie komposisie en treffende toneel. Stem saam met Hennie. 

Comment by Tersia Weitsz on July 24, 2019 at 4:14pm
Wereld is mooi groen daar
Comment by Gerrie Lambrechts on July 24, 2019 at 2:10pm

Die wêreld is pragtig groen, mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on July 24, 2019 at 8:22am

Hierdie foto het 'n goeie komposisie met die renoster op 'n derde ne die massiese wolke bo. Die land en die wolkie regs bo kom natuurlik voor, maar nie die groot wit wolk nie. Ek dink hy was effe oorbelig en jy wou kontras inbring, wat dikwels rooi saam inbring. Wat jy hier kan doen is om die wolk se rooi te desatureer in Hue&Saturation, of om die wolk wit en swart te maak.

Comment by Willie Schoombee on July 24, 2019 at 7:18am

ñ Pragtige skilderagtige toneel Mickey, goed gedoen.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html