Etosha Pan 7/6/2017 om 12:31

Die kleure is vir my besonders maar nie vir my skerp genoeg nie
Omdat ons in die voertuig moes bly kon ek nie driepoot gebruik nie; het sakkie op die venster gebruik.
Canon PowerShotSX60 HS
1/640 sek
Fokale lengte 151.3mm
F/8.0
ISO-100

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 19, 2017 at 2:21pm

Baie dankie Hennie vir jou goeie wenke en ook aan julle ander vir die kyk en kommentaar.

Comment by Marenschia Goosen on September 19, 2017 at 1:52pm

Ek hou van die kleure in foto en leer saam met jou.

Comment by Josef Steyn on September 19, 2017 at 12:24pm

Die kleure lyk goed en natuurlik vir my Tina. Mooi foto.

Comment by Doretha Kock on September 19, 2017 at 12:21pm

Tina, die verskillende keure is pragtig en ek leer ook by Hennie.

Comment by Elna Geringer on September 19, 2017 at 10:27am

Ek leer saam by Hennie se krit

Comment by Gerrie Lambrechts on September 19, 2017 at 7:59am

Besondere kleure, mooi foto.

Comment by Tersia Weitsz on September 19, 2017 at 7:52am

Tina, pragtig!  Ons het nou ook die kleure so beleef, soms lyk gras te geel en ek wonder by hoeveel leeus is ons verby sonder om te sien.  Ek hou van jou foto

Comment by Willie Schoombee on September 19, 2017 at 7:31am

Tina die barheid van die foto trek aandag en vir my vertoon dit pragtig en ek dink jy het tog genoeg kontras gekry. WD!

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2017 at 6:16am
As ek reg is, gaan jou kamera se f-stop net tot by f8. Die diafragma was dus op sy kleinste oop en daardeur moes 'n magdom inligting gaan. Gevolglik is f8 nie die beste keuse vir so 'n toneel met ontsettend baie fyn detail nie. Een stop laer af sou beter gewerk et. Dan mag daar bietjie kamera beweging gewees het. Die kamera se image stabilization behoort egter voldoende gewees het as jy 'n sandsakkie gebruik het. Maar soms konsentreer mens nie genoeg om die kamera stil genoeg te hou nie. Andersinds is dit 'n baie mooi foto.
Comment by Magda vd Merwe on September 18, 2017 at 6:41pm

Pragtig Tina

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html