Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 9:50am

Baie mooi gedoen Albertyn. Wat my opval van die gesig is die groot oog en die relatiewe klein snawel.

Comment by Doretha Kock on December 7, 2018 at 7:13am

Skitterend!

Comment by Johan Ayres on December 6, 2018 at 10:44pm

Sjoe, dit is skerp met pragtige kleure en lig. Nog 'n pragtige foto.

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 2:24pm

Pragtige foto van die Kleinrooivalkie Albertyn. Jy raak nou 'n Fundi met die geveerdes nê????

Comment by Gerrie Lambrechts on December 6, 2018 at 8:46am

Fantastiese foto.

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2018 at 7:44am

Pragtig! Die detail is mooi skerp en baie interessant. Goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on December 6, 2018 at 6:28am

Nou ja wat sal ek sê: Albertyn puik detail op hierdie pragtige Valkie, die oog perfek, baie mooi foto. WD!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html