Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bessie van der Westhuizen on Thursday

Mal oor die naam!  Mooi foto.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Waar het jy hulle gekry Adriaan, pragtige foto

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Lyk maar of elkeen besig is met sy eie dinge op hierdie saamtrek:). Mooi Adriaan.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Dit lyk darem na 'n vreedsame samesyn. Mooi Adriaan.

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Mooi foto

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis baie mooi met ‘n goeie komposisie. Tegnies ook geod uitgevoer. Swart objekte sal selde ‘n WOW foto gee, maar daaraan kan mens niks doen nie. J

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Haha  oulik Adriaan, dit lyk of die een al die ander vertel om te groom.  Mooi foto

Comment by Anita du Toit on Thursday

Ek dink jy kan die foto meer lig gee, verder is dit mooi gedoen Adriaan!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html