Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 18, 2018 at 5:34am

Die horison sak so effe na links verder is inleiding met die paaltjies en die paadjie sterk. Welkom terug, jy was lank weg??

Comment by Gerrie Lambrechts on June 17, 2018 at 5:50pm

Goed om weer foto van jou te sien.  Kuier julle bietjie?.  Mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on June 17, 2018 at 3:53pm

Die paadjie en heining vorm 'n sterk leidende lyn na ver agter. Jy het goed gedoen om dit meer na links te plaas omdat die see interessanter is as die huisies. Die foto toon goeie diepte met skerp fokus en mooi kleure. Baie goed gedoen! Die foto is net effens antikloksgewys gedraai.

Comment by Tersia Weitsz on June 17, 2018 at 3:06pm

loop paadjie gee mooi diepte, laat sak regterkantste hoek bietjie

Comment by Ferdinand van der Merwe on June 17, 2018 at 2:56pm

Bly maar bietjie oor hier dit sal jou goed doen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html