Mosselbaai gesien vanaf Dwarswegstrand foto is laat geneem om die lgte van die baai te kry

Views: 17

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Ten spyte van die swak lig, het jy goeie beligting van die toneel. Die swak lig het die spoed stadig gemaak, met die gevolg dat daar noise is (die ISO is waarskynlik opgestoot, wat bygedra het). Verder is die foto baie mooi met mooi atmosfeer. Die horison sak net bietjie af na links. 

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 5:05pm

Mooi gesien. Jammer die aalwyne is nie bietjie skerper nie.  Jy kan dalk heelwat bo afsny.  Welkom terug.

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 4:25pm

Ek wou sê die ligging van die olieboor (oorkant Grootbrak) en daardie baai lyk bekend!  Goed om jou weer in die skool te sien Ferdinand en lyk my jy kuier in ons omgewing

Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 3:48pm

Die liggies is mooi Ferdinand. 'n Mens kan aan die aalwyne en voorgrond se fokus die effek van die stadige sluiterspoed en/of beweging van die grassies ens. opmerk. Goeie beligting op die voorgrond. Twee mooi driehoeke ook.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html