A Moment of Silence/ ñ Oomblik van Stilte; waar u in die veld ook die vrede van u Skepper kan ervaar.

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 13, 2018 at 9:37pm

Willie, wat 'n treffende toneel om my dag mee af te sluit en daarmee saam ook jou Boodskap.

Super puik!!

Comment by Herman Swanepoel on August 13, 2018 at 8:47pm

Dit is 'n diep foto met diep woorde,Willie.

Comment by JJ on August 13, 2018 at 7:24pm

Great!!

Comment by Susan on August 13, 2018 at 11:08am

Ai Willie, dis darem so waar wat jy sê. Ek is maar te dankbaar as ek meer stilte soek om my kop skoon te maak, kan ek onder 'n Kameeldoring gaan sit.

PRAGTIGE FOTO en ek verstaan daai hoor van die gras in die wind.

Comment by Willie Schoombee on August 13, 2018 at 7:50am

Ek het as veldking grootgeword en daarom het grasse vir my ñ spesiale bekoring en hoor ek die Groot Stem in hul geruisel. Baie dankie aan elkeen wat vir ñ oomblik hier stil gestaan het! Mag jul vandag ook Sy vrede en stilte ervaar!!

Comment by Pieter Steyn on August 13, 2018 at 5:36am

Baie mooi een Willie

Comment by Bruwer Burger on August 12, 2018 at 11:25pm

Uitstekende skoot my vriend met baie detail.....Wow!!

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 9:56pm

Baie mooi Willie!

Comment by Christa Snyman on August 12, 2018 at 8:50pm

Pragfoto met wyse woorde, Willie. WD!

Comment by Dine Potgieter on August 12, 2018 at 8:32pm

Pragtig - ek hou baie hiervan!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html