Fine Art 12 of 50.

A Distant Promenade. Nagfotografie.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Dankie vir elkeen wat kommentaar gelewer het, ja die foto is van ñ boot af geneem en kon ek ongelukkig nie nader kom nie. Mag jul ñ wonderlike Donderdag hê!!

Comment by Johan Ayres on November 15, 2017 at 8:55pm

Nog 'n pragtige foto.

Comment by Christa Snyman on November 15, 2017 at 8:53pm

Mooi nagfotografie, Willie.

Comment by Neville Hein on November 15, 2017 at 8:08pm

Pragtig Willie.

Comment by Dine Potgieter on November 15, 2017 at 7:13pm

Baie mooi - ek hou van die bietjie lig op die water in die voorgrond.

Comment by Pieter Steyn on November 15, 2017 at 6:45pm

Mooi toneel en foto - goed gedoen mooi

Comment by Anita du Toit on November 15, 2017 at 6:13pm

Mooi temafoto Willie!

Comment by Rika Schoeman on November 15, 2017 at 3:11pm

Baie mooi nagfoto, Willie!

Comment by jan jordaan on November 15, 2017 at 2:11pm

BAIE MOOI 

Comment by Gerrie Lambrechts on November 15, 2017 at 1:13pm

Mooi ek hou vd ligte se weerkaatsing.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html