Fine Art 11 of 50.

Moonshine Sunset.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on November 15, 2017 at 7:15am

Elna & Riaan dankie, ek het ñ vermoede julle is reg; en so ook dankie aan die res wat kommentaar gelewer het. Die foto het ek by Kroonstad geneem met die son wat sterk aan die ondergaan was in die Weste en die maan wat reeds op was in die Ooste en hierdie kleure was die hele Ooste kant so in lae vol gewees, dit was nogal skouspelagtig gewees. 

Comment by Johan Ayres on November 15, 2017 at 12:00am

Ek hou baie hiervan.

Comment by Susan on November 14, 2017 at 10:07pm

Baie mooi. Sjoe!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 14, 2017 at 8:41pm

mooi foto

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2017 at 7:47pm

Mooi Willie.  Jy het darem fyn waargeneem.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2017 at 6:58pm

Baie ongewone en treffende kleure - pragtig!@

Comment by Riaan on November 14, 2017 at 4:17pm

Willie hierdie is 'n briljante voorbeeld van Venus Belt wat regtig fantasties gedoen is en die kleure is "awesome". regtig WG mater

Comment by Josef Steyn on November 14, 2017 at 4:13pm

Verstommende kleure Willie. Baie mooi.

Comment by Anita du Toit on November 14, 2017 at 2:12pm

Omtrend sterk kleure hier gekry.. pragtig Willie!

Comment by Magda vd Merwe on November 14, 2017 at 1:29pm

Pragtig Willie.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html