Fine Art 32 of 50.

Branch Networking. Maak gebruik van natuurlike lig.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Friday

Willie ek stem saam die beligting is puik!

Baie dankie vir jou treffende reeks

Comment by Elna Geringer on Thursday

Bloekombome het 'n manier om pragtige fotos te maak en hiers die bewys daarvan. BGG Willie

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Ek is bly dat julle dit geniet en ek sê baie dankie vir elke kommentaar!! C. J. Langenhoven het gesê: " Saggies vat en kry reg ; ruk en pluk en gooi weg! " Dit reën al sedert Maandag hier by ons, lieflike sagte reën en sover +- 50mm. Ek vertrou die Kaap kry ook reën. Mooi dag!

Comment by Johan Ayres on Wednesday

Nog 'n foto wat illustreer dat daar niks is wat by natuurlike lig kom nie.

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Die besondere lig en kleur van die boom se takke maak die foto baie besonders, Willie. Die gepaste naam van die foto kry 'n vyfster!

Comment by Josef Steyn on December 6, 2017 at 9:59am

Die lig is pragtig en die fotto pas mooi by die naam. Dit is goed dat jy die titel ook in 'n normale font verskaf. Die font wat jy onder die foto gebruik is vir my 'bejaarde' oë nie leesbaar nie, behalwe as ek dit baie groter maak.

Comment by Rassie van Graan on December 6, 2017 at 9:21am

Besondere foto Willie en 'n gepaste naam!

Comment by Hennie Cronjé on December 6, 2017 at 9:18am

Pragtige lig op die toneel en goed gefotografeer. Baie mooi!

Comment by Doretha Kock on December 6, 2017 at 8:54am

Uitstekende foto, Willie.

Comment by Vida van Schalkwyk on December 6, 2017 at 8:03am

fantasties willie!!! ek geniet elke foto van jou  Fine Art - stunning!!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html