Fine Art 33 of 50.

Between the Lines. In ñ denneplantasie geneem.

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on Friday

Baie dankie vir jul tyd om te kom kyk asook vir elke kommentaar wat gelewer is. Mag Sy seën vandag oor elkeen uitgegiet word soos reën!!

Comment by Pierre Hardinge on Friday

Skitterend gedoen

Comment by Neville Hein on Friday

Goed gedoen Willie.

Comment by Christa Snyman on Thursday

Pragtige foto, Willie. Ek hou van die sterk lyne en kleure, welgedaan!

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Jy is baie goed met die tiepe foto's Willie, pragtig

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Baie mooi

Comment by Doretha Kock on Thursday

Pragtig, Willie.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Baie mooi vertikale lyne en kleure.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ek is stout oor boomstamme en jy het hier baie goed gedoen Willie

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis baie mooi en goed gedoen. Die sterk stamme regs is goed op ‘n derde en dien mooi as fokuspunt. Goeie beligting met mooi kleure. Baie mooi!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html