Showers from Above....Dit is my gebed vir die Wes-Kaap!!

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on January 8, 2018 at 6:54am

Elke kommentaar wat gelewer is word waardeer. Ons bly vertrou dag die Hemele sal oopgaan oor die droogtegeteisterde gebiede!! Mooi loop!

Comment by jan jordaan on January 8, 2018 at 6:49am

UITSTEKEND 

Comment by Christa Snyman on January 7, 2018 at 9:42pm

Baie mooi raakgesien en ... ons bid saam!

Comment by Tina le Grange on January 7, 2018 at 7:16pm

Ek hou van die subtiele kleure van lig na donker asook die diagonale lyn.

Hou so aan Willie - jou Fine Art is werklik treffend en 'n lus vir die oog.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 7, 2018 at 3:42pm
Love it!!
Comment by Johan Ayres on January 7, 2018 at 2:07pm

BRIL-JANT!

Comment by Anita du Toit on January 7, 2018 at 1:39pm

Ons kry darem so kort kort 'n bui reen vandag, maar by verre nie genoeg nie. Ek hou baaaie van jou foto Willie.. WD

Comment by Magda vd Merwe on January 7, 2018 at 1:30pm

Regtig n pragtige foto Willie. WG

Comment by Tersia Weitsz on January 7, 2018 at 12:32pm

Dis sommer baie mooi Willie

Comment by Gerrie Lambrechts on January 7, 2018 at 11:52am

Dankie Willie, ons bid en glo.  Pragtige foto die water sprei mooi uit.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html