Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
wow Willie sowaar een van die bestes in jou reeks, mmmm waarskynlik die beste een na my beskeie mening en Elna slaan die spyker opi kop. jy laat ons nou weer met 'n ander oog na moontlikhede kyk want ek kani altyd kunsfoto's waardeer nie, want dis vir my soos goeie rooiwyn, "an aquired taste" wat nie eensklaps gebeur. dalk het jou reeks my nou 'n ietwat van 'n kopswaai gegee
Ek sê baie dankie aan elkeen vir jul kommentare. Hierdie is Flaminke se weerkaatsing in die water. Mag jul ñ besonderse dag ervaar.
Met 'n kunstige oog, het jy iets raak gesien en omskep in iets spesiaal, Willie. Welgedaan!
'n Uitstekende kunsfoto waarvan ek baie hou, maar as dit myne was het ek oorweeg om die pootjie links bo uit te vee.
Willie, jou kreatiwiteit is te sien in al jou foto's. Baie mooi!
Sjoe, dit is 'n skitterende kunstige foto, Willie. Wat ek nou skryf is nie kritiek nie, die foto is perfek ssos dit is, dit is net my "obsessive compulsive disorder" aan die woord: As dit my foto was, sou ek die bene van die flamingos reguit getrek het. (Maar ek besef, dit sal die foto waarskynlik onnatuurlik laat lyk, en ek dink ook nie dat jy dit nie raakgesien het nie, dit is soos jy die foto wil hê.)
Interessant en mooi!
mooi foto
Genade.....by my beland die foto gewoonlik in die blik. Mooi gedoen Willie
Goeie een Willie, met interessante kontras in kleure.
© 2018 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool