Low Tide: Gebruikmaak van natuurlike vroegoggend lig.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 10:12pm

Wow, dis ongelooflik mooi, Willie! WD!

Comment by Willie Schoombee on January 13, 2018 at 7:36am

Ek waardeer elkeen se kommentare en jul tyd om te kyk. Baie dankie vir die positiewe kommentare. Mag fotografie in al die onderskeie vorme voortleef deur ons. Mag jul ñ wonderlike dag hê!!

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:24am

Pragtig!

Comment by Neville Hein on January 12, 2018 at 8:29pm

Pragtige foto Willie.

Comment by Rita Koen on January 12, 2018 at 3:48pm

Wow Willie.  Wat 'n wenner.  Pragtig pragtig.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:29pm

Iets besonders, baie mooi.

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:26pm

Druk uit en hang teen 'n muur Willie.......

Comment by Anita du Toit on January 12, 2018 at 1:37pm

Jy sal maak dat ek 'n slag vroeg uit die vere wees om sulke toneeltjies vas te vang.. WD Willie!!!

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 11:02am

Jy word al hoe beter hiermee Willie. Pragtig verby.

Comment by Rassie van Graan on January 12, 2018 at 10:08am

Pragtig Willie!  Kleure is mooi en samevloeiend!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html