Low Tide: Gebruikmaak van natuurlike vroegoggend lig.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on January 12, 2018 at 9:53am

Willie, jou fine art reeks is skitterend, regtig. Ek het vantevore al geskryf dat jy 'n besondere oog het vir 'n komposisie, maar jy het 'n baie kunstige oog en talent ook.

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 9:42am

Treffend en pragtig, Willie.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 12, 2018 at 8:55am
Love it, wow!!
Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 8:22am

Nog n prag foto uit jou Kamera uit Baie goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 8:04am

Pragtig! Die kombinasie van kleur en tekstuur is baie mooi. Goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 7:21am

Kleure is pragtig, mooi foto Willie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html