Our Lives are fading like the Grasses!. Sommer om ook te oordink.

Views: 84

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on January 15, 2018 at 7:10am

Goeie môre Fotoskolers. Baie dankie vir jul kommentare, waardeer. Johan ja as ek in die veld is, is ek op my gelukkigste, om net al die wonders, hoe gering ookal, te kan aanskou bied my groot genot en vreugde. ñ Nuwe dag met nuwe uitdagings. Gryp dit aan!

Comment by Tina le Grange on January 14, 2018 at 9:25pm

Willie, 'n weer-kyk-foto;  treffend!!

Comment by Christa Snyman on January 14, 2018 at 9:17pm

... nes grassade in die wind! Die liedjie het ook dadelik in my kop gekom. Pragtige foto, Willie! 

Comment by Riaan on January 14, 2018 at 7:34pm

die effense groen skynsel plek-plek lyk mooi tussen die vaal gras. laat my onmiddelik dink aan Dozi se Grassade wat se woorde mooi aansluit by jou byskrif

Comment by Anita du Toit on January 14, 2018 at 6:56pm

Lieflik! Ek hou van die sagtheid van die foto.. WD

Comment by Vida van Schalkwyk on January 14, 2018 at 6:32pm

love it!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2018 at 6:23pm

Prentjie mooi Willie.  Die kleur is iets besonders.

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2018 at 5:20pm

Mooi soos altyd, Willie.

Comment by Johan Ayres on January 14, 2018 at 3:56pm

Willie, die grassade staan pragtig uit teen die agtergrond. (Ek lei af jy het 'n groot voorliefde vir die veld, en in die besonder vir graslande - almal sien nie altyd die prag hierin nie.)

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2018 at 3:10pm

Uitstekende foto Willie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html