Ook bekend as die "Julia." (Dryas iulia) Natuurlike swart agtergrond.
(Gister se foto, "Hand" is 'n beeldjie wat ek by 'n kwekery afgeneem het.)

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 10, 2020 at 9:27pm

PUik foto Johan!! Uitstekende kontras en pragtige kleure. Die  voeler met die oranje punt is vir my baie mooi.

Comment by Mark on March 10, 2020 at 1:47pm

 Die kleure werk so mooi saam, pers en oranje...die agtergrond wat mooi donker is doen baie vir hierdie foto. Pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 10, 2020 at 10:54am

Mooi kleure en skerp focus.  Goeie foto.

Comment by Josef Steyn on March 10, 2020 at 8:08am

Dankie vir die inligting oor die hand.

Comment by jan jordaan on March 10, 2020 at 7:55am

PUIK 

Comment by Pieter Steyn on March 10, 2020 at 6:40am

Baie goed gedoen Johan

Comment by Elna Geringer on March 10, 2020 at 4:54am

Puik gedoen Johan

Comment by Vida van Schalkwyk on March 9, 2020 at 10:19pm
Pragtige detail!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html