Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2017 at 4:35pm

Baie mooi eenvoud met skerp fokus. Miskien 'n rapsie oorbelig. Verder sou dit beter gewees het om die hondjie meer van voor af te neem, maar hierdie is 'n goeie en mooi foto. In die onderste derde is twee "vuil" kolletjies, wat jy gerus kan uitvee.

Comment by Josef Steyn on May 17, 2017 at 4:10pm

Oulik Chantelle. Goeie raad gekry.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2017 at 12:04pm

Hulle bly mos deel van die mens.  Jammer hy het nie vir jou gekyk nie.  Oulike foto.

Comment by SJ Botha on May 17, 2017 at 10:40am

Kontras baie laag.

Comment by Anita du Toit on May 17, 2017 at 9:50am

Ek stem saam oor die kontras.. die foto vertoon bietjie te vaal. Miskien was die son bietjie hard gewees.. m.a.w. dit was te na aan die middag. Die w&s was 'n goeie keuse maar juis dan trek jy die sliders sommer lekker na die swart en wit toe, dan pop die hondjie sommer uit!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 17, 2017 at 8:54am

bietjie oor belig en kan nader gesny word. die crop sal meer klem op die hondjie plaas en sal ook  water kartels behou

Comment by Hans Myburg on May 17, 2017 at 8:14am

Mooi, maar die kleur of kontras kan n bietjie verstel word,laat ons hoor wat die groot mense se.

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2017 at 7:41am

Pragtig!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html