Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Pragtig met verstommende detail van die maan, Jan!
Wow!
Treffend Jan, met pragtige detail in die maan.
Jan, baie geluk met die duisendtal. En wat 'n pragtige foto om dit mee te vier! Sjoe, dit is pragtig.
Dis baie goed gedoen en geluk met jou 1000 foto's.
Pragtig Jan. Dit lyk amper asof die maan deurskynend is met die kleur van die lug wat herhaal in die maan.
Pragtig en goed uitgevoer met skerp fokus op die maan. Dit is aan te beveel om die maan eksentries te plaas met 'n boom as sekondêr (soos die een heel regs).
Treffend Jan.
Baie mooi met die 'grootsheid' van die maan wat ons nie altyd raak sien nie.
Jou beligting is "spoton" hier. Ek hou van die detail in die maan en dan ook detail in die landskap. Baie Mooi foto Jan.
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool