Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magret Theron on July 30, 2012 at 8:01pm

Dankie julle, ek wonder net wat van die spinnekop geword het as die web so ge-ys is

Comment by Mariska Cilliers on July 30, 2012 at 3:04pm

Skitterende foto Magret!!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 30, 2012 at 11:31am

Magret dit is ’n uitsonderlike foto. Baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on July 30, 2012 at 11:19am

Dis pragtig! As jy Photoshop het, maak Curves oop. Aan die linkerkant is 3 eyedroppers - kliek die boonste een (die swarte). Kliek dan in die foto op die agtergrond waar dit effe ligter is. Die agtergrond sal dan onmiddelik mooi pikswart word en so beter kontras gee. Hierdie is 'n besondere foto.

Comment by Carlo Schütz on July 29, 2012 at 8:09pm

BAIE BAIE NICE

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html