Wat sal my foto se naam wees?

Ek dink aan 'n drieling - een is skaam, die ander een is boosaardig en die derde een 'n engel op aarde.

Enige idees?

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Sandra Grobler on May 19, 2018 at 3:23pm

baie dankie vir julle deelname en terugvoering.. baie dankie weereens Willie, eks bly as daar iemand is wat dit saam met my geniet..  ek hou in besonders nogal van Josef se voorstel..

Comment by Rika Schoeman on May 19, 2018 at 11:46am

Pragtige verwerking Sandra. "Eye-catching"!

Comment by gabriel parsons on May 18, 2018 at 9:31pm

n besonderse kunswerk Baie mooi foto Sandra

Comment by Tina le Grange on May 18, 2018 at 6:52pm

Ek hou van Josef se tema

Hoe jy dit doen sal ek nie weet nie, maar die andersheid is treffend.

Comment by Josef Steyn on May 18, 2018 at 5:40pm

Pragtige verwerking Sandra. My voorstel is 'n bietjie holrug gery maar tog van toepassing: 'The Three Faces of Eve"

Comment by Tersia Weitsz on May 18, 2018 at 5:26pm

Baie oorspronklik en goed gedoen

Comment by Willie Schoombee on May 18, 2018 at 4:02pm

Skitterend Sandra, omdat dit dieselfde persoon is sal ek sê: " I have only eyes for you." dit het sommer onmiddellik by my opgekom. Puik verwerkingstegnieke wat jy hier toepas........moet asb nie ophou nie, ek verkyk my daaraan. Al jou foto's sover 10/10. 

Comment by Dean Swanepoel on May 18, 2018 at 3:33pm

Ek hou van sulke abstrak fotos, vir my is dit goed gedoen Sandra

Comment by Magda vd Merwe on May 18, 2018 at 3:24pm

Sandra dis baie goed gedoen.

Vir my is dit net te veel op een foto

Comment by Elna Geringer on May 18, 2018 at 2:18pm

Baie oulik verwerk Sandra.

Wat van "me,myself & I"?????

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html