Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 5, 2017 at 3:07pm

Cornelia, goeie idee hier

Comment by Cornelia Bronkhorst on June 4, 2017 at 4:04pm

Dankie. Dis nogal meer klem op die oog. Ek sien die oog is nie in die middel nie. Dit lyk goeg, maar wat was jou rede. Ek wil al hierdie tip in my vleisrekenaar bêre.

Comment by Hennie Cronjé on June 4, 2017 at 3:07pm

Dit gaan hier om die oog, wat die fokuspunt is. Bolangs het jy te veel ekstras wat neig om mens se aandag weg te trek van die oog. Onthou, eenvoud is die sleutel tot goeie fotografie. Onder het ek die foto gecrop om eenvoud te demonstreer. Vra jouself of jy meer daarvan hou? Ek vee dit weer van my rekenaar af.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 4, 2017 at 3:01pm

Kontras is baie mooi. Daar was seker bietjie beweging. 

Comment by Cornelia Bronkhorst on June 4, 2017 at 2:47pm

Dankie.Hierdie foto is met my selfoon geneem. As ek reg onthou was die fokus op die kop gerig. Ek gaan binnekort meer fotos neem. Hierdie keer met my kamera. Dan sal ek konsentreer op die fokuspunt.

Comment by Josef Steyn on June 4, 2017 at 2:17pm

Interessante foto Cornelia. Ek sou graag die oog skerper wou sien. Dit wil lyk asof die fokus op die voorkop was. Gebruik jy 'n enkel fokuspunt of dalk almal? Sal graag wil hoor.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html