Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on Friday

Baie mooi - deur ander elemente in te sluit, het jy jou eie kunswerk geskep. Dikwels is fotos van grafitti net 'n getroue dokumentasie van iemand anders se kuns.

Comment by Tina le Grange on Friday

Super skerp Pierre en die kleure baie goed versadig

Ek hou van jou tema wat puik inpas.

Comment by Marenschia Goosen on Friday

Pragtig

Comment by Josef Steyn on Friday

'n Baie interessante een wat dadelik die oog vang Pierre.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Kleurvol, besig en mooi Pierre

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Puik met baie mooi skerp kleure.

Comment by gabriel parsons on Friday

Mooi foto Pierre

Comment by Hennie Cronjé on Friday

‘n Interessante foto en pragtig veelkleurig. Mooi skerp met goeie beligting. Die komposisie is baie goed met die raam rondom. Mens kan hier ook bietjie inzoom met net die pers objekte en bietjie van die rommel onder in die beeld. Maar soos dit is, is ook baie mooi en goed gedoen. 

Comment by Willie Schoombee on Friday

Sommer baie kuns in die foto Pierre, wat hier treffend is, is die diepte van die skilderwerk, waarvoor die skilder ook erkenning moet kry. Pragtige foto Pierre! 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html