Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Die laaste van die Funda Saal. Ek het ‘n ding met vensters en hierdie 3 het eerste my oog gevang toe ek hier kom rondstap het. Ek kies ‘n filter wat die ouderdom van die gebou uitbeeld

Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 28 mm
Tyd 1/400 sek
f/10.0
ISO 320
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
NIK : Silver Efex Pro 2 : Vintage - Yellowed 2

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on January 13, 2019 at 4:53pm

Uitstekend Elna. Goeie atmosfeer geskep.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2019 at 4:35pm

Mooi!

Comment by Susan on January 13, 2019 at 2:25pm

Dis altyd 'n aantrekkingskrag. Mooi verwerk wat hierby pas. Hierdie simetriese crop is goed en werk, ek dink ook 'n crop dat die vensters op 'n derde is sal ook werk. MOOI GEDOEN Elna

Comment by Anita du Toit on January 13, 2019 at 12:21pm

Pragtige eenvoud en verwerking Elna

Comment by Rika Schoeman on January 13, 2019 at 12:18pm

Die verwerking en monochroom kleur werk uitstekend. Baie mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2019 at 10:53am

Baie goed gedoen Elna, mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2019 at 9:45am

Pragtig! Mooi eenvoud met 'n streng formele ontwerp. Dit pas waarskynlik by die saal. Ook baie mooi verwerk.

Comment by Tersia Weitsz on January 13, 2019 at 6:20am

Jou verwerking is pragtig, mooi foto Elna

Comment by Willie Schoombee on January 13, 2019 at 5:42am

Ja Elna vensters trek ook altyd my oog, pragtige eenvoud en jou verwerking is indie kol. WD!

Comment by Bruwer Burger on January 13, 2019 at 4:34am

My vrou sou weer genoem het dat die vensters te klein is:-)) Mooi foto en goed uitgebeeld Elna.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html