Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Soos by enige murasie maar is, het Funda Saal ook deur geloop onder graffiti. Ek moes nogal ‘n paar kru woorde hier uit vee. Die muur heel agter, is 'n ander gebou. Ek het regdeur gestap daarheen

Dankie Willie maar as ‘n mens deur hierdie murasie stap, is daar meer ‘n kantoor gevoel as ‘n saal. Hoe ook al, saal of kantore sal dit nie gou weer wees nie

Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 18 mm
Tyd 1/15 sek
f/10.0
ISO 320
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
Topaz : Texture - Hand-Scrapped Contrast

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on January 13, 2019 at 2:03pm

Elna, ek hou baie van jou verwerking. Ek hou ook van die dele graffiti wat jy gelos het. BAIE GOED GEDOEN

Comment by Rika Schoeman on January 13, 2019 at 12:00pm

Die vierkante werk vir my goed in die foto Elna.

Comment by Bruwer Burger on January 13, 2019 at 5:14am

Mooi foto Elna.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2019 at 5:00pm

Lyk na besondere plek.  Mooi foto.

Comment by Anita du Toit on January 12, 2019 at 4:38pm

Mooi verwerking Elna

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2019 at 3:21pm

Ai, dis jammer van die grafitti. Dis 'n mooi en goeie foto, maar ek wonder of jy nie meer moes inzoom nie? Die items op die periferie dra nie regtig iets by nie.

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2019 at 2:54pm

Graffiti mooi sigbaar, jou verwerking is pragtig Elna

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html