Baie dankiie vir die kommentaar by vorige foto's. Fotoskool gooi weer vir my snaakse goed.

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 14, 2019 at 9:45pm

Baie goed gedoen Doretha. Interessante komposisie wat goed werk

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:23pm

Pragtig! Fotoskool maak baie my ook anders oop - nie baie gebruikersvriendelik nie, en na 'n lang dag by die werk "skip" ek maar...

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 6:16pm

Jy is weer baie kreatief, mooi Doretha.  Ek sukkel gelukkig nie met foto's oopmaak nie.

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2019 at 4:14pm

Die patrone op die bottel trek aandag en die swart as agtergrond werk goed. Mooi Doretha.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:24pm

Dis pragtig! Mooi eenvoud en kontras, met goeie skuins (diagonale) plasing. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on March 14, 2019 at 1:17pm

Doretha baie goeie foto vir die tema. WD! veral die skuins helling waarteen die bottel staan.

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 12:31pm

Ja, mens moet soms maar vasbyt met Fotoskool. Paslike temafoto.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html