Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto Waardeer dit baie.
Die bontvisvanger het met die modderprawn aangevlieg gekom - en dit uitgespoeg. Dink die prawn het hom geknyp.
Hennie jy moes laat weet het - miskien het ek en Carl daar gesit toe jy verby gery het.

Shooting Mode Shutter-Priority AE
Shutter Speed 1/3200
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
Exposure Compensation +1/3
ISO Speed 640
Focal Length 400.0mm

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on August 18, 2018 at 9:47pm

Ptoooiee! Uitstekend gevang.

Comment by Christa Snyman on August 18, 2018 at 9:27pm

Lekker gelag oor die titel ... pragtige aksie vasgevang Pieter.

Comment by Susan on August 18, 2018 at 5:48pm

WOW! dit is nou sommer PUIK Pieter.

Comment by Rika Schoeman on August 18, 2018 at 4:21pm

Hy gooi dit defnitief dat dit so trek! Uitstekend en vol aksie.

Comment by Hennie Cronjé on August 18, 2018 at 2:46pm
Laat weet my jou tel nr asb - volgende keer maak ek voorbrand! Hierdie foto is uitstekend gedoen met pragtige aksie en 'n storie!
Comment by Elna Geringer on August 18, 2018 at 1:44pm

Hehehehehhe jy is kostelik met jou titels. Mooi gedoen

Comment by Elsa crous on August 18, 2018 at 1:32pm

Pragtig Kan hy dan so kieskeurig wees oor kos

Comment by Doretha Kock on August 18, 2018 at 1:04pm

Goeie oomblik, Pieter. Die ou lyk nogal vies.

Comment by Anita du Toit on August 18, 2018 at 11:50am

Pragtig!! Ek hou van die veertjies wat so windverwaai is.

Comment by Tersia Weitsz on August 18, 2018 at 8:55am

Haha  Goeie oomblik vasgevang Pieter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html