Ek is 'n vrywilliger by ons dienssentrum en dit was op vandag se spyskaart

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on April 12, 2018 at 9:33pm

Sjoe, dit lyk tog te heeeerlik, Anita - baie mooi foto!

Comment by Vida van Schalkwyk on April 12, 2018 at 5:19pm

lyk tog te heeerlik!!

Comment by Elizma Fourie on April 12, 2018 at 5:15pm

Nee, nee, nee Anita moet jy nou die tyd van die aand vir my sulke aartappels wys? En ek hou nie eens baie van aartappels nie, so jou foto is goed gedoen, want dit lyk heerlik

Comment by Rika Schoeman on April 12, 2018 at 3:53pm

Pragtige foto Anita, veral daardie goudbruin gebakte aartappels het jy so goed vasgevang.

Comment by Johan de Beer on April 12, 2018 at 3:48pm

Baie mooi en lyk so lekker

Comment by Anita du Toit on April 12, 2018 at 3:07pm

Baie dankie vir jul bedraes op my foto.

Comment by Josef Steyn on April 12, 2018 at 10:00am

Dit lyk watertandlekker Anita. 

Comment by Elsa crous on April 12, 2018 at 9:54am

 

Ai dit lyk vrek lekker Anita jysien altyd iets raak om af te neem mooi geneem

Comment by jan jordaan on April 12, 2018 at 9:31am

SJOE AS EK WEER IN DIE KAAP, GAAN EK BESLIS DIE DIENSSENTRUM BESOEK, MY BEK WATER 

Comment by gabriel parsons on April 12, 2018 at 8:01am

Baie mooi foto BGG

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html