Kyk mooi op die begin van die muurtjie by die bosse sit 'n Visarend. Gerrie was so oulik om hom te hoor.
Canon PowerShot SX60HS
1/320 sek
Fokale lengte 13.6mm
f/8.0
ISO-100
Modus TV

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on August 13, 2018 at 4:11pm

Ditto op al die goeie kommentaar Tina!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2018 at 11:47am

Oe! hierdie gesig is hoendervleis mooi, en die roep vd Visarend het my dag gemaak.

Mooi foto met die mooi diagonale lyn - 3hoek wat die plante vorm.  Goed geneem.

Comment by Doretha Kock on August 13, 2018 at 9:44am

Tina, ek stem saam met al die goeie kommentaar. 'n Puik foto!

Comment by jan jordaan on August 13, 2018 at 8:58am

PUIK WD 

Comment by Willie Schoombee on August 13, 2018 at 8:02am

ñ Pragtige gesig met die water wat so val Tina, ñ pragtige foto, goed uitgevoer.

Comment by Tersia Weitsz on August 13, 2018 at 7:27am

Ek stem met ander saam, dis n skitterende foto Tina en so mooi skerp.  Al is die visarend klein, het jy hom mooi geplaas en as jy die foto groot oopmaak sien mens hom mooi.  WD

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 10:22pm

Pragtige dam en foto Tina.

Comment by Bruwer Burger on August 12, 2018 at 10:20pm

Van al die foto's van die een die koek...Wow!! 'n wenner Tina en die visarend a bonus:-))

Comment by Christa Snyman on August 12, 2018 at 9:23pm

Dis vir my die mooiste foto van jou reeks, Tina. Uitstekend!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html