Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on August 22, 2019 at 3:23pm

Wow!!Vida.

Comment by Pieter Steyn on August 22, 2019 at 6:00am

Baie mooi toneel en foto Vida - die weerkaatsing is uit die boeke uit

Comment by Pine on August 21, 2019 at 9:42pm

Sjoe, dit is UITSTEKEND Vida!!!

Comment by Magda vd Merwe on August 21, 2019 at 7:56pm

Vida dis pragtig, daai water gee mens darem n puik spielbeeld.

Comment by Tina le Grange on August 21, 2019 at 6:51pm

Vida ek is bly saam met jou dat die water stil is soos 'n spieël en die treffende foto gegee het.

Veels geluk!

Comment by gabriel parsons on August 21, 2019 at 1:44pm
Baie mooi Vida
Comment by Rika Schoeman on August 21, 2019 at 12:33pm

Wow Vida, dis pragtig!

Comment by Vida van Schalkwyk on August 21, 2019 at 9:37am

dankie hennie  ...  daar is rêrig sò baie opsies vir lekker foto's !!!

Comment by Hennie Cronjé on August 21, 2019 at 8:38am

Dis een van die mees merkwaardige foto's wat ek nog van die Gariepdam gesien het. Uitstekend! Hiermee moet ek jou gelukwens - dis pragtig!!

Comment by Tersia Weitsz on August 21, 2019 at 8:25am

Dubbeld mooi Vida

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html